Siriese Burgeroorlog

Siriese Burgeroorlog
Huidige militêre situasie:  Rooi : Regering,  Groen : Rebelle,  Geel : Koerde (Rojava),  Grys : ISIL,  Wit : al-Nusra-front
Huidige militêre situasie:
 Rooi : Regering,  Groen : Rebelle,  Geel : Koerde (Rojava),  Grys : ISIL,  Wit : al-Nusra-front
Datum 15 Maart 2011 – hede
Ligging Sirië (en buurlande)
Status Voortslepend
Strydende partye Regering, opposisie, ISIL

Die Siriese Burgeroorlog (Arabies: الحرب الأهلية السورية), ook bekend as die Siriese Rewolusie, is ’n voortslepende konflik in Sirië. Die onrus het in die vroeë lente van 2011 begin met landwye opstande teen president Basjar al-Assad se regering, wie se magte gereageer het met gewelddadige ingrypings. Dit het ná maande van militêre beleërings geleidelik omgesit in ’n gewapende rebellie.[1]

  1. Khaled Yacoub Oweis, Erika Solomon (22 Februarie 2012). "Bombardment of Syria's homeless kills 21 people" (in Engels). Reuters. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Januarie 2014. Besoek op 21 Julie 2014.{{cite news}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search